"Goeie middag Dune.
Baie dankie Ek bevel gekry. En weerëens baie dankie Vir julle uistekende diens, as kliënt van De Broglio attorneys het Ek dit baie waardeur met julle goeie en harde werk. Ek wens u en res van personëel n geseënde journey toe.
My God keep on blessed DE BROGLIO ATTORNEYS.
Groete"
M.P.
3 April 2025