“Goeiemore Michael.
Ons wil net baie dankie se vir als wat jy en jou mense vir ons gedoen het. Di dag toe ons jul di 1ste keer gaan sien het het ons gedink di gaan n lang storie wees. Maar jul het ons verkeerd bewys. Ona wil net baie dankie se vir wat jul als vir ons gedoen het en toe ons ni vervoer gehad het ni het jul iemand gestuur om klient te kom haal vir sy dokter afsprake. Ons waardeer dit baie opreg vir al jul hulp en bystand. Ons vertel vir almal met trots hoe goed jul is en dat ons bly is dat jul louis se saak gehanteer het. Was dit ni vir jul ini weet ek ni wat sou gebeur het ni. Weereen baie baie dankie vir als wat jul gedoen het en nog steeds doen en baie danki dat jul ons nog op hoogte van sake hou.
Groete.”
J.L.
13 October 2015